nationwide delivery for only R99.00
orders@melkenheuning.co.za
R71,00
15 ml
‘n Lyfbotter verryk met Ruah se unieke mengsel van plaaslik vervaardigde essensiële olies en botaniese geure. Dis romerig, vol geur en ’n ware bederf! Formulasie absorbeer doeltreffend met ‘n langduringe nawerking.