nationwide delivery for only R99.00
orders@melkenheuning.co.za
R78,00
75 ml
Koester jou hande met hierdie wel geformuleerde salf. Dit is verryk met Ruah se unieke mengsel van plaaslik vervaardigde essensiële olies en botaniese geure. Dit word vinnig geabsorbeer en bevog jou vel doeltreffend.