Vryfsalf

R165,00

200 ml

Hierdie wel geformuleerde salf is iets besonders! Om iemand te masseer is om sy mens-wees te vier! Ruah se Lavandula essensiële olie in die formulasie help vir ontspanning terwyl Roosmaryn help vir sirkulasie – ‘n uitstekende kombinasie! Gebruik mildelik oor masseer area, slegs ‘n bietjie dek ‘n groot gedeelte.

In stock

SKU: MH-207 Categories: , Tag:
0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop